Jy wys 'n vinger maar daar's vier wat terug wys Jy loop so heilig met geheime in jou kluis Alles mooi toegesluit die sleutel weggesmyt Jy's so fantasties al die bure sê vir my So edel en so rein dis moeilik om jou klein te kry Sê vir my het jy die nuus gekry of net verbygery? Al die mense aan jou lippe Val gerieflik in jou strikke My genade al jou dade Ongelooflik vasberade Kamerade slaan net gade Afgesper deur doringdrade En op jou hoge troon sit jy Jy't seweduisend slawe wat jou op die hande dra Blinkgepoets opgejuice en gespruce en as die mense vra Het jy dit self gedaan sê jy "ja, my bra" Jy's op die rug van mense in jou skaduwee Jy vertrap die arme sotte wie jou vloere vee Sê vir my het jy geluk gekry? Hoeveel nog moet ly Al die mense aan jou lippe Val gerieflik in jou strikke My genade al jou dade Ongelooflik vasberade Kamerade slaan net gade Afgesper deur doringdrade En op jou hoge troon sit jy Wen! Wen! Wen! teen alle koste Wen! Wen! Wen! jou pa sal trots wees Wen! Wen! Wen! wys ons weer jy's eerste God, jy weet jy is die beste Wen! Wen! Wen! dis al wat saak maak Wen! Wen! Wen! jy ken daai soet smaak Wen! Wen! Wen! nevermind wie wegraak God, jy kort 'n fokken dwarsklap Jy sê kom speel maar jy kom eerste Jy sê jy deel maar jy kry die meeste Sê vir my Issit lekker tuis Tussen gatkruipers Al jou fans en jou followers verafgod jou Maar daar's baie mense wie jy afknou Sonder berou Hulle sien vir jou Soos ek nou Al die mense aan jou lippe Val gerieflik in jou strikke My genade al jou dade Ongelooflik vasberade Kamerade slaan net gade Afgesper deur doringdrade En op jou hoge troon sit jy Wen! Wen! Wen! teen alle koste Wen! Wen! Wen! jou pa sal trots wees Wen! Wen! Wen! wys ons weer jy's eerste God, jy weet jy is die beste Wen! Wen! Wen! dis al wat saak maak Wen! Wen! Wen! jy ken daai soet smaak Wen! Wen! Wen! nevermind wie wegraak God, jy kort 'n fokken dwarsklap Ek het die song spesiaal vir jou gemaak Ek hoop jy like dit en dit laat 'n lekker smaak Ek sê vir jou Ek vergewe jou Maar fokkof nou Fokkof nou!