Ek en my krokodil, ons stap die wêreld in, op soek na 'n meisie soos jy Om aan te byt, om in te sluk, om te verteer tot jy een is met my Waar sal ons so mens kry Ek en my krokodil, ons twee gaan waar ons wil, op reis na 'n vleisie soos jy Om aan te byt, om in te sluk, om te verteer tot jy een is met my Waar sal mens so iets kry Niks kan my keer nie G'n wind of weer, g'n meneer, g'n geweer of geen leër Jou soek ek altyd die lot beval my ek staar in die verte alweer Ek en my krokodil kom van 'n paradys om ons se tande te wys Om iets te byt, om in te sluk, om te verteer tot dit een is met my Waar sal mens so iets kry