Toe Janneman sy hoed laat val In die middel van die groot oerwoud Het aapgesig, een twee drie, dit opgetel Almal op 'n tak daarbo Het die ape op mekaar geskel Die een wou weet van die ander se gevreet Wat hul almal van mekaar wou weet Wat maak mens met 'n ding soos die Wat maak mens met 'n ding soos die Wat maak mens vra die ape aan mekaar Dit sal my hart bly maak Om ook maar net te weet My vriend ek vra jou mooi wat maak 'n mens Met die As daar iets is wat my pla Sê die krimpvark aan haar ma Wat maak die apie op die stokkie En die horings op die bokkie En 'n slang met 'n sokkie of drie Toe ratelslang se vel afval Op die blare van die woud se vloer Het hy omgedraai, op sy vel geskel En die vraag aan die bos gestel Wat maak mens met 'n ding soos die Wat maak mens met 'n ding soos die Wat maak mens vra die diere aan mekaar Dit sal my hart bly maak As ek maar net kon weet My vriend ek vra jou mooi wat maak 'n mens Met die