Kishore Kumar Hits

Richard Van Der Westhuizen - Onthou Jy Nog? lyrics

Artist: Richard Van Der Westhuizen

album: Ballade Vir 'n Enkeling (En Die Jare Daarna)


Onthou jy nog
Terwyl die wind
Die bome buig en die blare van die takke skud
Het ons saam teen die reën geskuil
En jy't nog so geskrik
Toe ek jou sê: "Dis als verby, ons weë moet nou skei."
Arme kind
Dis hartseer
Maar dis beter as ek gaan
Ek swyg
En jy huil
Onthou jy nog
My hand wat joune saggies vashou
Omdat jy spoedig sou sien, dat jy rêrig meer verdien
Terwyl jy deur jou trane lag en sê: "Miskien"
Dis nou weer herfs
Dit reën
Maar alleen skuil ek onder die lower
En dink aan jou
En ek ween

Поcмотреть все песни артиста

Other albums by the artist

Similar artists