Die ligte raak dol vir my Soos jy my deur jou gange ly Daar is min wat ek wil myself bekly My lyf is joune jy kan my verlei Jou asem warm, my hande kout Ons altwee dink dit is dalk te gou Is om iets te voel is ons grootste vout Gee maar in jy kan my vertrou En al wat ek wat ek wil hê Is om langs jou warm liefde lê Oo my hartjie die kamer brand Bring die water en bring die sand Oo my hartjie ek wil nie gaan slaap Ons dans vas soos afbrand Hou my vas soos die huis afbrand Daar is min gepraat soos ons lippe raak Ons word een soos die mure kraak My lyf ontdooi soos jy my vas hou EK weet ek kan jou vertrou En al wat ek wat ek wil hê Is om langs jou warm liefde lê Oo my hartjie die kamer brand Bring die water en bring die sand Oo my hartjie ek wil nie gaan slaap Ons dans vas soos afbrand Hou my vas soos die huis afbrand Oo my hartjie die kamer brand Bring die water en bring die sand Oo my hartjie ek wil nie gaan slaap Ons dans vas soos afbrand Hou my vas soos die huis afbrand Daar min dat ek wil myself bekly My lyf is joune jy kan my verlei