My seun vandag word jy gebore, twee sussies wat jou lief het en saam word julle groot My seun, jou oe so blou soos water jou trane sal als wegvee en die sout terug vir die see gee, jou ma word soms vreeslik kwaad vir jou stoute rooikop oom, jou oupa het n vliegtuig elke kind se droom Slaap nou saggies en weet jy kan van alles vergeet, onthou van liefde en van seer ons sal by jou wees, Slaap nou saggies en weet ons sal vir altyd by jou wees. deur die oe van n kind My seun, god het vir ons n kind gegee Nou maar nou eers twee maande oud Daar is so baie om te leer, my seun soveel liefde soos wat jou ma gee soveel liefde soos jou pa gee, weet ek jy sal terug gee jou ma word nog soms vreeslik kwaad vir jou stoute rooikop oom. Jou oupa het n vliegtuig elke kind se droom Slaa