In die donker nag het ek lank vir iets bly wag Vanuit die mis wat oor die berge in my Nog altyd een vir droom in my verbeelding kon ek wegstroom En ek sou volg tot waarin drome my lei Soms bly roep dit hier Soms hoop ek dis jy Hou my hand voor jy vlug Kry eers die sprankel in oë weer terug Dis tyd vir gee dis tyd vir gaan Is dit in jou hart waarvoor jy nou moet staan ♪ Stuur vir my n teken as eerste lig oor die aarde breek Ek wil luister ek wil nooit vergeet Eens was daar 'n droogte toe 'n stem in die noorde dreun Vir die wat gewag het sou dit twee keer reën ♪ Hou my hand voor jy vlug Kry eers die sprankel in oë weer terug Dis tyd vir gee dis tyd vir gaan Is dit in jou hart waarvoor nou moet staan