Kishore Kumar Hits

Joshua Na Die Reën - Stof en Sterre lyrics

Artist: Joshua Na Die Reën

album: Die Wêreld Binne My


Ek besluit, toe ek my oë oopmaak vanoggend om anders te kyk
Al nader, nader virby hoe dit nog altyd lyk
Ek onthou toe ek gedachtes voel
Hunker na vergete velde
En in die geheim in vlug, uit die daglig, na waar my onbekende lê
Ek wil loop, waar stof en sterre
Verander my hartklop na waar die winde en die weer en wolke saamwerk
Om stof en sterre te verander
Verander, verander dan
Wanneer die wêreld in my donker raak staan jy op 'n berg soos 'n stad
Die lig van jou strate reis oor die vlaktes heen
Tot binne my hart roep dit uit in die skemer
As die kleur van uit my wêreld wegraak
En die onsekerheid staan jou poorte vir my aanhoudend op
Ek wil loop, waar stof en sterre
Verander my hartklop na waar die winde en die weer en wolke saamwerk
Om stof en sterre te verander
Verander, verander dan my hart
Oooooooh, wat en stof en sterre verander

Поcмотреть все песни артиста

Other albums by the artist

Similar artists