Wag vir my waar die wind waai Speel tussen die lig waar die seisoen draai En al vlieg jy soms alleen Breek jou hart oop, laat dit reen As jy huis toe verlang, vat die pad wat huis toe gaan Toekoms het 'n tree in my hart kom gee Trane in sy oe oor wat ek moes leer En die stilte van die nag Het my hart oor jou verlag Laaste tree terug in die son Droogte heer totdat jy kom Ek hunker na 'n tyd waar my oe kan sien Tyd verdwyn en ek kan werklik sien Daar's 'n wereld hier in jou Wat my verbeelding gevange hou Ek vind ek staan soms net alleen Om te luister waar's dit een