As jy bad, in die donker, in die donker alleen raak Sweef, van hierdie die klowe waar jou uitsig verander Stroomop, tydloos kan staan. Tree vir tree Hierdie die uitsig van uit my hart bly verander Ek sweef, as die donker my kom haal Het ek geleer dat ek kan slaap Stroomop, tydloos kan staan Dans verstaan jyt as die wind jou waai En jy staan alleen, met wat vernoet En al wat jy hoor is die stemme in jou agterkop draai terug Draai terug jou hart, het hier behoort En al is dit seer om die pad te loop Ek sal by jou staan Ek sal by jou staan Al vergeet jy hoe om aan te gaan Ek wag vir jou, stroomop Ek wag vir jou, stroomop Stroomop Stroomop