Kishore Kumar Hits

Joshua Na Die Reën - Waar's Jy lyrics

Artist: Joshua Na Die Reën

album: Joshua na die Reën


So verlang ek nou na die dae toe ons kinders was
Toe my hart nog sonder die las van groot word kon droom
Jy kyk my in my oë
Waar het ons dit verloor?
Wie het gedink dat die wêreld sou kon antwoorde gee
Op die vrae wat die wyse self voor antwoorde vra
Daar het ons dit verloor
Die kind in my wat droom
En waar's jy?
Die kind in my wat geglo het in hoop
Waar's jy?
Jy wat sonder ophou kon droom
Waar's jy?
Jy met jou swaard en skuld
Waar is jy nou?
Kan jy onthou
Toe ons die dae met mekaar kon spandeer
Sonder 'n tv of 'n kar wat ons keer
Kaalvoet in die reën
Was soos die Here se seën
En waar's jy?
Die kind in my wat geglo het in hoop
Waar's jy?
Jy wat sonder ophou kon droom
Waar's jy?
Jy met jou swaard en skuld
Waar is jy nou?
Kan jy onthou
Die reus sal voor ons staan
Ons staan in tyd vergaan,
Ek tel my swaard op en ek hardloop
Om die reus te verslaan.
En daar's jy
Die kind in my wat geglo het in hoop
Daar's jy
Jy wat sonder ophou kon droom
Daar's jy
Jy met jou swaard en skuld

Поcмотреть все песни артиста

Other albums by the artist

Similar artists