Die sekelmaan het vir my gesê Dat jy een keer 'n maand In sy kurwe gaan lê En vol maak en half maan Het jaloers net trug gestaan Want die stories van jou hart Was net vir sekelmaan Die stories van jou hart Was net vir sekelmaan En elke aand by jou kamer venster uit Wag jy vir belewenis Wat jou hart na terug sal kyk En se dit is dit die dag Wat elke hart al lank voor wag Jy sou nog 'n rukkie wag Nog 'n rukkie elke nag Jy sou nog 'n rukkie wag Nog 'n rukkie elke nag Ek wou hom vra hoe het hy jou hart gekry Toe het hy in die mis Voor die ogend son verdwyn En jou hart was gebreek Het in stukke rond gelê Want daars soveel wat jou hart Nog vir hom wou sê Daars soveel wat jou hart Nog vir hom wou sê Dra my hart oor die berge En dra my hart oor die see En dra my hart saam met jou Want dis al wat ek het Om vir jou te gee Ek vat my kaans en ek stap na jou Want ek wou vir jou sê dat my Gedagtes draai om jou En die kurwe in my hart Is vir jou net oop gelaat Jy kan hier kom lê 'N rukkie elke aand Jy kan hier kom lê 'N rukkie elke aand