Jy moet weet Dat jy myne is Soos die more weer kom en Seisoene begin draai Soos die hartseer verby is En die wereld oop le Soos 'n voet pat vir Jou en my ons twee Water berg sal ons drome keer As die hoop in ons harte bly Grooi elke dag en Die liefde genoeg is En die tyd wat ons het meer As wind sal wees en ons By mekaar sal wees Ek sing vir jou sag sing soos Reen in die laat nag Soos die wind deur die bome As die wereld jou pla Ek weet dis soms asof Ons harte so hard raak Dat ons oe nie kan sien Wat hier reg voor ons staan Jy breek deur my Soos die son Deur die laaste bietjie donker Van nag begin skuin En die aarde weer waker maak Herhinder om te droom Want droome gee hoop En hoop sal ons waker maak Ek sing vir jou sag Sing soos reen in die laat nag Soos die wind deur die bome As die wereld jou pla Ek weet dit soms asof Ons harte so hart raak Dat ons oe nie kan sien Wat hier reg voor ons staan Jy leer my dit is okay Om die wereld op jou skouers te dra maak jou vry En ek knyp soms my oë toe Dan se jy vir my Daar is net een in die werld soos jy JY sing vir my sag Sing soos reën in die laat nag Die wind deur die bome As die wereld my pla Jy weet dis jou omgee Wat my weer so sag maak Dat my oë weer kan sien Wat hier reg voor my staan