Kishore Kumar Hits

Chenél No.1 - Jy is 'n Lighuis lyrics

Artist: Chenél No.1

album: Jy is 'n Lighuis


Jy is 'n Lighuis in die nag
Jy is 'n gloeilamp waarna ek smag
Jy is 'n Lighuis skyn jou lig op my
Ek seil op die see vanaand
Daar is nêrens wat ek kan gaan
Ek is opsoek na jou
Soos die golwe teen die rotse spat
Wens ek, ek hou jou weer vas
In die verte sien ek 'n lig
Jy is 'n Lighuis in die nag
Jy is 'n gloeilamp waarna ek smag
Jy is 'n Lighuis skyn jou lig op my
Jy is 'n Lighuis in die nag
Jy is 'n gloeilamp waarna ek smag
Jy is 'n Lighuis skyn jou lig op my
My hart smag na jou vannag
Die seil is oop, die koers is vas
Jy is my huis
Jy is 'n Lighuis in die nag
Jy is 'n gloeilamp waarna ek smag
Jy is 'n Lighuis skyn jou lig op my
Die koepel van die sterre hou ons warm
Ons hou mekaar vas in mekaar se arms
Jy is 'n Lighuis in die nag
Jy is 'n gloeilamp waarna ek smag
Jy is 'n Lighuis skyn jou lig op my
Jy is 'n Lighuis in die nag
Jy is 'n gloeilamp waarna ek smag
Jy is 'n Lighuis skyn jou lig op my
Skyn jou lig op my
Skyn jou lig op my
Skyn jou lig op my
Skyn jou lig op my

Поcмотреть все песни артиста

Other albums by the artist

Similar artists